Home   >     Invertebrates   >   Anka Eichhoff se goggastories

Anka Eichhoff is 'n boervrou van die ooste van Namibië. Hulle boer op plaas Vergenoeg (2118AB) noord van Steinhausen.
Sy beoefen plantkunde as 'n stokperdjie en is besig met 'n plant-bewusmakingsveldtog onder haar medeboere.
Haar plantkundige inligting is verpak in 'stories' oor die voorkoms, noemenswaardighede inligting, gebruike en eienaardighede van die plante.
Sy skryf ook soortgelyke 'stories' oor interessante goggas (ongewerweldes).

Anka Eichhoff is farmer's wife from the east of Namibia. They farm on Farm Vergenoeg (2118AB) north of Steinhausen.
She is a keen hobbyist-botanist. She has recently started a plant awareness campaign among the farmers in her neighbourhood.
Her botanical information is packaged in Plantstories (Eng: plant stories) on the appearance, interesting facts and uses of the plants.
She has recently also started similar Goggastories (Eng: bug stories) about interesting invertebrates.

Goggastories No 1 - Spoeg in die Gras
Goggastories No 2 - Kaggen
Goggastories No 3 - Mopaniebye
Goggastories No 4 - Sakwurmmotte
Goggastories No 5 - Ambagsvrou met Boormasjien en Huisman
Goggastories No 6 - Bloedwurms in Drinkwater
Goggastories No 7 - 1000 Pote, 1000 Eiers
Goggastories No 8 - Hulle is daar, orals en volop - Myte
Goggastories No 9 - Inspirasie vir Science Fiction Films - Die Springdingetjie (updated)
Goggastories No 10 - Hangende Motvanger
Goggastories No 11 - Van Baba tot Ouma (Papilio demodocus)
Goggastories No 12 - Altyd honger son- en wind ballerina
Goggastories No 13 - Workoholic: heilige, nuttige, gevaarlike Miskruier
Goggastories No 14 - Besies maak 'n Plan - Bruin-gespikkelde stinkbesie
Goggastories No 15 - Trofee-Jagters Van 'n Ander Aard - Velkewers en horingmotte
Goggastories No 16 - Kinderkamer en Tamboerstokke - Kinderkamerweb-spinnekoppe
Goggastories No 17 - Spinnekop Leer Ons High-Tech-Weefsel vervaardig
Goggastories No 18 - Snorkelstert-Bangmaakbesie
Goggastories No 19 - Langbeen-Swartgesig-sakspinnekop - Pasop
Goggastories No 20 - Plat-muurspinnekop - oftewel Flatty
Goggastories No 21 - Mierwespe se steek is van die pynlikste inseksteke
Goggastories No 22 - Bees-luis-vlieg - Luis of Vlieg
Goggastories No 23 - Liefste Bruidegom, Ek Vreet Jou Op
Goggastories No 24 - Amblypygi of Sweepspinnekoppe (Geiβelspinnen)
Goggastories No 25 - Pragtige Oë wat nie kan sien nie - Beige-Streep-Uilmot
Goggastories No 26 - Oumas, moeders, susters en niggies deel mans - Versamel-Nes-Spinnekoppe
Goggastories No 27 - Gobabis-Prawn, Varke Onder Die Insekte, Koringkrieke
Goggastories No 28 - Kluisenares en Moeder van die Jaar 2015
Goggastories No 29 - Vliegie met Hamerkop - Sphryracephala becarrii
Goggastories No 30 - Kameelperdmotiewe op Insekvlerke (Mierleeus)
Goggastories No 31 - Slinks, meesterlik gekamofleer, geduldige jagters is die roofwantse of -besies
Goggastories No 32 - Nog 'n Spinnekop in en om die Huis uit die Familie FILISTITADAE (update)
Goggastories No 33 - Springdingetjies, Son- en Skuimbesies en ander Hoppertjies
Goggastories No 34 - Kruip hulle rerig in ons ore (Oorkruiper, Earwig, Ohrwurm)
Goggastories No 35 - Vlerke soos feetjies en ogies van goud
Goggastories No 36 - Perfekte Harmonie in Patroon en Web (Neoscona spinnekoppe)
Goggastories No 37 - Gevaarlike Rooi-By-Woners oftewel Rooibye, omongongua
Goggastories No 38 - Madame Nephila, Reusewyfie en Dwergmannetjie
Goggastories No 39 - Tropiese Tent-Web-Spinnekop (Cyrtophora citricola)
Goggastories No 40 - Groot, lomp en swart Sykous Ariadna spp.
Goggastories No 41 - Gandanameno spesie of Boom-Fluweel-Spinnekop
Goggastories No 42 - Visvangerspinnekop in die Vlei
Goggastories No 43 - Vioolspinnekop
Goggastories No 44 - Klipnes-Spinnekoppe
Goggastories No 45 - Wil graag skerpioen wees, maar is nie
Goggastories No 46 - Mier-en-spinnekop-buurmanskap
Goggastories No 47 - Blaartrekkewers met Dodelike Gif .....
Goggastories No 48 - Springstertjie, oerinsek van tot 400 000 miljoen jaar terug
Goggastories No 49 - Valdeur-Bobbejaanspinnekop en Wespe
Goggastories No 50 - Honderdpote met meer of minder as honderd pote
Goggastories No 51 - Swart Weduwee Latrodectus indistinctus ook in Namibie
Goggastories No 52 - Net-vlerk-kewers
Goggastories No 53 - Termietvreter Spinnekoppe - Ammoxenus spesies
Goggastories No 54 - Tussen Angel en Knypers lê...
Goggastories No 55 - Pienk slykwurms in die veekrip
Goggastories No 56 - Rooi fluweelmyt kom na die reën
Goggastories No 57 - Spinnekopsy, wonderwerk in die natuur
Goggastories No 58 - Motte in ons broodmeel of droëvrugte
Goggastories No 59 - Boomspringers
Goggastories No 60 - Reuse-Dwaal-Krapspinnekop Olios correvoni var. nigrifrons
Goggastories No 61 - Geluksbode en Liefdesikoon - Liewenheerskewer
Goggastories No 62 - Bye- en Wespes se ondergrondse neskolonies
Goggastories No 63 - Spinnekop wat nie skaduwee gooi Hersilia setifrons
Goggastories No 64 - Giftige spinnekoppe van mediese belang in ons omgewing
Goggastories No 65 - Tuinspinnekop - Argiope australis en meer
Goggastories No 66 - Sandhoop-Spinnekop by Gobabeb in die Namib
Goggastories No 67 - Bloedsuier-Steekvlieg Tabanus
Goggastories No 68 - Tumbu- of Mangovlieg-maaier
Goggastories No 69 - Kalahari-sy-mot Gonometa postica
Goggastories No 70 - Spinnekopjagter-wespe spesialiseer op sakspinnekoppe
Goggastories No 71 - Namib Sandwoestyn Spinnekop - Carparachne alba wat wiel
Goggastories No 72 - Skerpioen se Tonnelgrot
Goggastories No 73 - Masels in die vleis
Goggastories No 74 - Rooi Pêrelogie (Chrysopidae sp.)
Goggastories No 75 - Houtkapperby Xylocopa inconstans
Goggastories No 76 - Jakkalsvliegie eet saam met spinnekop aan heuningby
Goggastories No 77 - 3 Motte, Pragtig maar Ongewild
Goggastories No 78 - Bokspoor spinnekop - Seothyra spp
Goggastories No 79 - Mol-Haarskeerder swem in die sand (Video)


  Home   >     Invertebrates   >   Anka Eichhoff se goggastories
Valid HTML 4.01 Transitional Valid CSS!
This site is best viewed with Microsoft Internet Explorer 8+, Google Chrome or Mozilla Firefox in 1024x768+ screen resolution
Last updated on 17 Jul 2024
webmaster@kyffhauser.co.za

Sun logo